Mariano Rajoy

Mariano Rajoy Brey
Mariano Rajoy

President van Spanje
Ampstermyn
21 Desember 2011 – 1 Junie 2018
Opgevolg deur Pedro Sánchez Pérez-Castejón

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 Maart 1955 (1955-03-27)
Santiago de Compostela, Spanje
Politieke party Partido Popular (PP)
Eggenoot/-note Elvira Fernández

Mariano Rajoy Brey (* 27 Maart 1955 in Santiago de Compostela, Galicië, Spanje) is 'n Spaanse politikus wat op 21 Desember 2011 president [1] van Spanje geword het. Op 1 Junie 2018 het hy afgetree nadat 'n mosie van wantroue teen hom aangeneem is.

  1. Spanje is 'n koninkryk, maar die eerste minister word president genoem.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search